VRYSTAAT STAATMAKERS

WAT IS STAATMAKERS?

Die Staatmakers is deel van die Voortrekkerbeweging. Staatmakers is daardie groep jongmense (ouderdom 18-35 jaar), wat graag deel wil bly van die Voortrekker-beweging, maar nog nie offisiere by 'n kommando wil of kan word nie.

Brahmaan Staatmakers

Brahmaan Staatmakers is geleë in Sasolburg

Mooirivier Staatmakers

Mooirivier Staatmakers is geleë in Potchefstroom

President Staatmakers

PSMK is geleë in Bloemfontein.